Zoe Kazan

Zoe Kazan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zoe Swicord Kazan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zoe Kazan (gebore 9 September 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), Ruby Sparks (2012), In Your Eyes (2014), en The Big Sick (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy